'Op My Eish' se Francois Jacobs en sy meisie gesels oor die toekoms

Loading player...
Nykie Pretorius en Francois Jacobs het nie gedink dat hulle gaan die liefde van hulle lewens ontmoet op die kykNET-realiteitsprogram, 'Op My Eish!', nie. Rob Forbes en Rozanne McKenzie het met die twee verliefdes gesels oor hulle verhouding, van die eerste oomblik wat Francois Jacobs en Nykie mekaar gesien het, tot nou, 'n jaar en sewe maande later. Om meer te hoor oor hulle opwindende planne vir die toekoms.
31 Oct 2023 English South Africa Entertainment News · Leisure

Other recent episodes

Francois van Coke and Zaan Sonnekus play Alphapalooza

The Drive with Rob and Roz spoke to two of South Africa's biggest musicians, Francois van Coke and Zaan Sonnekus, about their new single 'LEWE'. We also threw them in the deep end with Zaan as Alphapalooza Quizmaster and Francois as Alphapalooza contestant.
28 Aug 11 min

‘Lion King’ director shares more about new documentary

As executive producer, Favreau and BBC Studios Natural History Unit’s Creative Director Mike Gunton ('Planet Earth II' and 'Dynasties') have brought the true story of the Maasai Mara's lion kings, queens and new legacies to the screen with ‘LION’.
24 Aug 7 min