Sonop gaan Bos: Briek vir wildlewe in die NKW
Loading player...
Daar is verskeie uitdagings om die wildlewe in die nasionale Krugerwildtuin (NKW) teen mense te beskerm. 'n Groot probleem is mense wat diertjies op die pad raakry. Roland Mastnek van die SANParke Ereveldwagters vertel vir Sonop Ontbyt dat dit dikwels gebeur al hou bestuurders van die spoedbeperking van 50 km/h op teerpaaie.