Psalm 22:13-32 : God beskerm jou en laat jou hart vir ewig lewe!

Loading player...
In die laaste paar verse van Psalm 22 getuig Dawid triomfantelik van die Goeie Nuus van God se beskerming. Euangelion - euangelion (evangelie - evangelie)! Mag jy ook ons Hemelse Vader se hart van goeie nuus en liefde hieruit optel en mag jou hart (in Hom) vir ewig lewe!
19 Oct 2023 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 125: VERTROUE

Müller en Deon Gerber gesels vandag oor Ps 125: 'n Psalm wat handel oor die begrip van VERTROUE
30 Apr 48 min