Psalm 22:7-12 Ek is (voel net soos) 'n Wurm!

Loading player...
Het dié gedagte dalk al jou denke so bietjie laat ontspoor? Hoe jy ook al mag voel, Jesus het dit ook op Hom geneem aan die kruis, en wat Hy sê oor jou, is wat tel. Mag jy opnuut deur Sy Woord, en die Heerlikheid daarvan, versterk en bemoedig word. God is lief vir jou!
12 Oct 2023 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 125: VERTROUE

Müller en Deon Gerber gesels vandag oor Ps 125: 'n Psalm wat handel oor die begrip van VERTROUE
30 Apr 48 min