Oostuizen, Marais en Pretorius Prokureur - Wat is my reg - 17 Oktober 2023

--:--
Rugby, Suid-Afrika se mees geliefde sportsoort met spelers wat van jongs af deelneem.
1. Wie moet aanspreeklik wees wanneer 'n rugbybesering met 'n skolier gebeur?
2. Hoe word die aanspreeklikheid van die staat in die Skolewet omskryf ten opsigte van deliktuele skade?
3. Watter verweer is tot my beskikking indien ek sou gedagvaar word vir ‘n besering aangedoen aan ‘n opponent tydens ‘n rugbywedstryd?
17 Oct 2023 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kus tot kruin: 'n reis deur die natuur van die Tuinroete - 08 Mei 2025

Kus tot Kruin 🌿 'n reis deur die natuur van die Tuinroete Ons gesels oor iNaturalist-waarnemings in ons streek, asook oor plaaslike en internasionale gebeure wat ons natuurlike omgewing raak. 🌍🌱 En vandag vier ons ook iets besonders – 100 jaar van Afrikaans! 🎉 Fred bring hulde aan hierdie mylpaal…
8 May 13 min