Hannes Brümmer is Maxwell Smit op "Straat" en ek gesels met hom oor alles.

Loading player...
Ken jy werklik jou bure? In die nuwe kykNET dramareeks "Straat", gaan 'n fluitjieblaser onder getuienisbeskerming. Is hy veilig waar hy nou woon?
11 Oct 2023 1PM English South Africa Leisure · Music

Other recent episodes

Oppiestoep se Tiende Seisoen: Reeks vol stories en nostalgia

Luister na Lyntjie Jaars in ’n opwindende gesprek oor Seisoen 10, vermaak, traág en herinneringe van tien jaar Oppiestoep. Kry insig oor nuwe storievertellers, terugblikke en die nuut vergesel deur die Oppiestoep Orkes. Slaan af Vrydag 27 Februarie 18:30 op kykNET (DStv-kanaal 144).
25 Feb 12PM 8 min