In die episode van Uit Die Boonste Ratte... Jacques Erasmus gesels oor - die Renault Kiger word ge-Weelee - 'n paar motorfeite wat jou sal verstom - en Nico Hulkenburg se dogtertjie noem vir ons al die F1 bestuurders op.
In episode van Uit Die Boonste Ratte Jacques Erasmus Weelee die 2018 Haval H6 en gesels met die CEO van Porche SA en Kyalami Toby Venter oor die nuwe opgraderings van die baan.
Wat Weelee ons aan jou gebring deur Weelee.co.za Hierdie week kyk ons na die 2019 VOLVO XC90 D5 INSCRIPTION AWD 6 SEATER https://buyacar.weelee.co.za/Vehicle/VOLVO/XC-90/XC90-D5-INSCRIPTION-AWD-6-SEATER/SI-015486
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.