Die stam van Naftali

--:--
Die sesde seun van Jakob se naam was Naftali. Die een was anders! ‘n Mens soos ‘n bokkie wat teen berghange uit wip terwyl hy daarmee sê: “Moenie my probeer vang of vashou nie – ek wil by ons Vader hoor waar ek moet heen en wat om daar te doen!” Kunstige mense met die vaardigheid van uitdrukking van Woord. Mense wat Woord ontvang en dit so deurgee dat ander ook verstaan. Hulle blyplek op aarde? By die meer van Galilea waar ons Messias die meeste van Sý Woordverkondiging gedoen het!! Luister en leer.
25 Sep 2023 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Wie ons Skepper-God in Sy heiligheid en Almag is en of ons dit verstaan.

Wie ons Skepper-God in Sy heiligheid en Almag is en of ons dit verstaan, staan waarlik sentraal in hierdie uitsending. Arno van Niekerk verduidelik die rol en belangrikheid van Lof en aanbidding. Esté verduidelik die besondere betekenis van Moses se vier altare wat alles dui op ons verhouding met Vader…
10 May 1 hr 36 min

Die betekenis van die lewe van Moses

In die potgooi van hierdie aanbieding van die program Delf Steeds Dieper wat op Vrydag 3 Mei 2024 uitgesaai word, kan jy gerus verder saam kuier en dink en indrink oor die betekenis van die lewe van Moses. Denise Woods neem die verhaal van Daniel Lindley verder, oom Willie Marais…
3 May 1 hr 27 min

Die moed en daadkrag van Moses

Hier begin ‘n nuwe bladsy. Iets uit die Woord: Kom ons verwonder ons oor die moed en daadkrag van Moses. Iets uit die Geskiedenis: Leer saam van die heerlike inligting wat Denise Woods deel oor die bydrae wat Daniel Lindley tot vroeë Afrikaanse geskiedenis gemaak het toe hy In 1834…
26 Apr 1 hr 19 min

Moses

Vir ‘n laaste keer word hierdie program op ‘n Maandag uitgesaai. Kuier gerus voortaan saam op Vrydag 9 tot 11 vm. In hierdie program gesels ons oor Moses. Wat ‘n man. Watter gehoorsaamheid en opoffering. Luister en beleef saam!
15 Apr 43 min