Gerda Potgieter: die agenda van media
--:--
Johann Els gesels met Gerda Potgieter. Sy is ‘n ervare PR-, bemarkings- en publiseringspraktisyn en uitgewer van die “Devoted” tydskrif. Sy het die media aanvalle op die KwaSizabantu Sendingstasie in KwaZulu-Natal deeglik ondersoek op soek na die agenda daaragter.