Gerhard Nell: Bybellees Maraton en Uitdaging

--:--
Johann Els gesels met Gerhard Nel van Lofdal Gesinskerk in Middelburg oor hulle Bybellees marathon en ook die daaropvolgende 40dae Bybellees uitdaging. Ons wou weet hoekom en hoe hulle so iets doen?
19 Sep 2023 10AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Ds Janlu Kuyler: God se geregtigheid aan die kruis

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gesels hy oor Rom 3:26 met sy tema: “God se geregtigheid aan die kruis”.
24 Apr 11AM 5 min

Kalaharistories: Vrye wil

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Vrye…
24 Apr 11AM 7 min

Huweliksfokus: Kies daagliks vreugde

Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en praat oor hulle tema: “Kies vandag vreugde.”
23 Apr 10AM 4 min

Retief Burger - die krag van die evangelie

Retief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en het ‘n groot hart vir verlorenes. Hy is so lief vir die krag van die evangelie as ons fondasie en iets waarop ons bly bou elke dag.
22 Apr 11AM 7 min

Wynand du Preez - Die koninkryk is meer werd

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Die koninkryk is meer werd” uit Matt 13.
22 Apr 10AM 4 min