Die stam van Dan - Deel 2

--:--
Op Maandag 18 September word die tweede deel van die verduideliking van die stam van Dan uitgesaai. Ons Vader het groot en belangrike dinge vir hierdie stam beplan – maar Hy laat uiteindelik toe dat die finale uitkomste van die mens berus by die keuses wat hy maak: ‘n Daniet wat nie onder die stuur van Heilige Gees staan nie, is ‘n wandelende “disaster”!! Luister en leer.
18 Sep 2023 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Wie ons Skepper-God in Sy heiligheid en Almag is en of ons dit verstaan.

Wie ons Skepper-God in Sy heiligheid en Almag is en of ons dit verstaan, staan waarlik sentraal in hierdie uitsending. Arno van Niekerk verduidelik die rol en belangrikheid van Lof en aanbidding. Esté verduidelik die besondere betekenis van Moses se vier altare wat alles dui op ons verhouding met Vader…
10 May 1 hr 36 min

Die betekenis van die lewe van Moses

In die potgooi van hierdie aanbieding van die program Delf Steeds Dieper wat op Vrydag 3 Mei 2024 uitgesaai word, kan jy gerus verder saam kuier en dink en indrink oor die betekenis van die lewe van Moses. Denise Woods neem die verhaal van Daniel Lindley verder, oom Willie Marais…
3 May 1 hr 27 min

Die moed en daadkrag van Moses

Hier begin ‘n nuwe bladsy. Iets uit die Woord: Kom ons verwonder ons oor die moed en daadkrag van Moses. Iets uit die Geskiedenis: Leer saam van die heerlike inligting wat Denise Woods deel oor die bydrae wat Daniel Lindley tot vroeë Afrikaanse geskiedenis gemaak het toe hy In 1834…
26 Apr 1 hr 19 min

Moses

Vir ‘n laaste keer word hierdie program op ‘n Maandag uitgesaai. Kuier gerus voortaan saam op Vrydag 9 tot 11 vm. In hierdie program gesels ons oor Moses. Wat ‘n man. Watter gehoorsaamheid en opoffering. Luister en beleef saam!
15 Apr 43 min