KUS TOT KRUIN - en S.M.A.R.T. - Bewaring van ons kuslyn 14 Sept 2023

Loading player...
Tersia Marais en Louis Steyn van Stranded Marine Animal Rescue Team S.M.A.R.T. bespreek hoe die publiek en inwoners op die Tuinroete betrokke kan raak by noodsaaklike bewaring van ons kuslyn. SFM Streek RADIO90.1 en 104.1 fm
14 Sep 2023 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kus tot Kruin🔥🌿 Bewaring kan nie wag nie 🌿🔥 15 Januarie 2026

Fred staan stil by die verwoestende brande wat sedert Desember die Suid-Kaapse kus getref het – van Pearly Beach tot in Tsitsikamma. Hy noem moontlike oorsake, die impak op mens, dier en natuur, en belangrik: wat gedoen kan word om skade aan eiendomme te beperk of selfs te voorkom. Omgewingsbrokkies…
16 Jan 15 min

Haasbroek en Jonker toere - Skandinawië - 29 Desember 2025

In hierdie gesprek gesels Danny met Riaan van Andre Haasbroek en Tienie Jonker Toere 🧳 oor hul toeragtergrond, hoe lank hulle al bestaan, en waarom hulle ’n gewilde keuse is onder Suid-Afrikaanse reisigers. Die gesprek fokus op die opwindende toere wat vir 2026 beplan word – van die pragtige lande…
31 Dec 2025 14 min