TESTAMENTE WEEK 11 - 15 September - Oosthuizen Marais Prokureurs

Loading player...
Vanjaar begin die Nasionale Testamenteweek op 11 September 2023 en eindig op 15 September 2023. Die Testamenteweek-inisiatief bied aan lede van die publiek die geleentheid om te leer oor die belangrikheid van testamente en hoe om dit op te stel.
14 Sep 2023 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kus tot kruin ๐ŸŒŠ van strandskoonmaak tot haaiswem โ€“ 24 September 2026

Fred het vanoggend op Kus tot Kruin gesels oor interessante gebeure uit ons omgewing en verder! ๐Ÿงน โ€™n Oorsig van verlede week se strandskoonmaakprojekte. ๐Ÿฆˆ Kane Johnstone se haaiswem van Danabaai tot by Die Punt. ๐ŸฆŒ Die redding van โ€™n beseerde bokkie langs die pad. ๐ŸŒ En โ€™n bietjie internasionaleโ€ฆ
24 Sep 15 min

๐ŸŽ™๏ธ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | In gesprek met Geordin Hill-Lewis - 10 September 2026

๐ŸŽ™๏ธ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | In gesprek met Geordin Hill-Lewis Danny gesels met Geordin Hill-Lewis, DA Federale Leier en Uitvoerende Burgemeester van Kaapstad, oor plaaslike regering, jong kiesers, die uitdagings wat pensioenarisse ervaar, munisipale finansies en gemeenskapsveiligheid. ๐ŸŽง Luister na die volledige gesprek. Betaalde politieke inhoud. Die menings wat inโ€ฆ
10 Sep 24 min