ADASA - Alzheimers bewustheids-dag 21 Sept 23 en vroetel voorskote kompetisie

Loading player...
Die 21 ste September is Alzheimers bewustheids-dag en ons wil graag saam met ADASA(Alzheimers and Dementia Association of South Africa) en ook ten bate van ADASA‘n gemeenskapsprojek en kompetisie loods gedurende die maand van September indie George en Mosselbaai areas . Die projek beoog om die publiek te betrek om items te maak wat deur Alzheimers en Dementia pasiënte gebruik word oa vroetel voorskote.
13 Sep 2023 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kus tot kruin 🌊 van strandskoonmaak tot haaiswem – 24 September 2026

Fred het vanoggend op Kus tot Kruin gesels oor interessante gebeure uit ons omgewing en verder! 🧹 ’n Oorsig van verlede week se strandskoonmaakprojekte. 🦈 Kane Johnstone se haaiswem van Danabaai tot by Die Punt. 🦌 Die redding van ’n beseerde bokkie langs die pad. 🌍 En ’n bietjie internasionale…
24 Sep 15 min

🎙️ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | In gesprek met Geordin Hill-Lewis - 10 September 2026

🎙️ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | In gesprek met Geordin Hill-Lewis Danny gesels met Geordin Hill-Lewis, DA Federale Leier en Uitvoerende Burgemeester van Kaapstad, oor plaaslike regering, jong kiesers, die uitdagings wat pensioenarisse ervaar, munisipale finansies en gemeenskapsveiligheid. 🎧 Luister na die volledige gesprek. Betaalde politieke inhoud. Die menings wat in…
10 Sep 24 min