Psalm 21: Danksegging vir Oorwinning!

Loading player...
Het jy oorwinning oor jou gedagtes nodig? Die goeie nuus is God het klaar vir jou die oorwinning gegee...! Sela (Wees stil, my siel, en vestig jou gedagtes op God). Mag die Woord jou stig en versterk
28 Sep 2023 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 125: VERTROUE

Müller en Deon Gerber gesels vandag oor Ps 125: 'n Psalm wat handel oor die begrip van VERTROUE
30 Apr 48 min