Die land is arm maar Cyril kuier saam die regering by Spier. Die listerine mannetjies is nou sigbaar vir almal om na te kyk. Peet Viljoen is suur oor JP se geld.
11 Sep 2023
Afrikaans Explicit
South Africa
Society & Culture · News Commentary Matthys Potgieter & Colene Hind
Die kiesers het gepraat. Die politici is nog besig om te besluit of hulle dit gehoor het. ๐๐๐ธ ๐ต๐ถ๐ฒ๐ฟ - https://afrikaans.radio/klets/ep-266-kerse-koalisies-en-kommer/ Blou wil regeer. Groen ook. En รชrens in die middel is daar โn kombinasie van groen en groen en rooi wat op papier lyk soos โn verkeerslig wat nieโฆ
Dis stemdag, en vandag is jy skielik belangrik vir elke politikus. ๐๐๐ธ ๐ต๐ถ๐ฒ๐ฟ - https://afrikaans.radio/klets/ep-265-elke-verkiesing-is-die-belangrikste-tot-die-volgende-een/ Vandag se munisipale verkiesing word beskou as een van die belangrikstes sedert 1994, en almal het โn opinie oor waar jou kruis hoort. Colene en Matthys loop deur die opsies, die voorlopige peilings soos opโฆ
Hierdie week se KLETS begin by โn kraan wat meer bring as net water. ๐๐๐ธ ๐ต๐ถ๐ฒ๐ฟ - https://afrikaans.radio/klets/ep-264-krane-kilos-kakkerlakke-en-n-kat/ In Tshwane se kant van die wรชreld het die riool die watersisteem ontdek, en skielik is โbottled waterโ nie meer โn luukse nie. Dis โn krisis met โn baie spesifieke reuk. Terwylโฆ
Colene is karloos in Johannesburg en Matthys kry warm in die studio. ๐๐๐ธ ๐ฑ๐ถ๐ฒ ๐๐ฝ๐ถ๐๐ผ๐ฑ๐ฒ ๐ต๐ถ๐ฒ๐ฟ - https://afrikaans.radio/klets/ep-263-hy-huil-ons-betaal/ Die verkiesing is om die draai. Op elke lamppaal hang daar โn gesig wat jou vertel vir wie om te stem, en almal lyk skielik baie lief vir jou. Fekile Mbalula stortโฆ
Daar is mense wat oor wyn praat, en dan is daar die man wat dit maak. ๐๐๐ธ ๐ฑ๐ถ๐ฒ ๐ฒ๐ฝ๐ถ๐๐ผ๐ฑ๐ฒ ๐ต๐ถ๐ฒ๐ฟ - https://afrikaans.radio/klets/wyn-woorde-en-bartho-eksteen/ Hierdie week KLETS ons saam met ๐๐ฎ๐ฟ๐๐ต๐ผ ๐๐ธ๐๐๐ฒ๐ฒ๐ป van Bartho Eksteen Wynlandgoed. Hy vertel van die wyne wat ons op ๐ฎ๐ต ๐ข๐ธ๐๐ผ๐ฏ๐ฒ๐ฟ ๐ฎ๐ฌ๐ฎ๐ฒ gaan proe, en van dieโฆ
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.