
Alisha de Lange - Ons Winkel - 7 Sep 2023
--:--
Alisha is die Streeksbestuurder van Helpende Hand Weskaap. Sy gesels met Almarie op Ontbyt oor die Ons Winkels konsep en waar hulle gelee is, wat op die rakke is, en hoekom.