Psalm 19:1-7: Die Hemele getuig en die Son skyn!

Loading player...
In die eerste gedeelte van Psalm 19, getuig die Hemele van God se goedheid, hoeveel te meer nie ons nie...en net soos die son opkom, kom God se Son (Seun) van geregtigheid ook op oor jou, as Sy geliefde.
7 Sep 2023 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 125: VERTROUE

Müller en Deon Gerber gesels vandag oor Ps 125: 'n Psalm wat handel oor die begrip van VERTROUE
30 Apr 48 min