![](https://static.iono.fm/files/p1659/logo_1659_20210713_151432_600.jpg)
Johnny Louw - Die huwelik as 'n bediening
--:--
Johnny deel, op s 15de huweliksherdenking, oor die mooi van die getroude lewe, en wat liefde regtig beteken. Sien ons ons huwelike as 'n bediening?