Psalm 18:30-40 - God se weg en redding is volmaak!

Loading player...
Begeer jy na die volmaakte weg van God? En om Sy Krag te ervaar...? Luister saam met Charles en Louwrens, mag die Woord van die Here jou versterk, verkwik, en vir jou tot seën wees
24 Aug 2023 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 125: VERTROUE

Müller en Deon Gerber gesels vandag oor Ps 125: 'n Psalm wat handel oor die begrip van VERTROUE
30 Apr 48 min