Mej. Namibië Wêreld 2022 in die Kosmos 94.1 Uitsaai-boetiek

--:--
Leoné Renate van Jaarsveld gaan in November vanjaar deelneem aan die gesogte Mej. Wêreld-skoonheidskompetisie. Sy het 'n draai kom maak in die Kosmos 94.1 Uitsaai-boetiek vanoggend en met Jean-Louis Knouwds gepraat.
18 Aug 2023 6AM Afrikaans Namibia Arts

Other recent episodes

Estie Schreiber gesels vandag oor A.Vogel se "Multiforce"

Estie Schreiber gesels vandag oor A.Vogel se "Multiforce". Wat het beendigtheid, pyn in die spiere en gewrigte, te veel urien-suur en osteoarthritis in gemeen? "Multiforce" is beskikbaar by apteke regoor Namibië. Vir meer inligting stuur ‘n epos direk na: info@sanatural.co.za, of besoek ons webtuiste by: www.avogel.co.za en loer ook gerus…
10 Jul 3AM 13 min