#SlatDieSport 10 Augustus 2023 - Annchen Nel & Sasha Marteningo

--:--
Stephen en Arnie gesels met sportjoernalis Annchen Nel en reflekteer oor die onlangse netbal Wêreldbeker en F1-kenner Sasha Marteningo deel sy gedagtes oor onder andere Red Bull se sukses en die toekoms van Ferrari. Stephen maak ook 'n draai by die Bulls se prysuitdeling en gesels met Kurt-Lee Arendse en Canan Moodie.
10 Aug 2023 Afrikaans South Africa Sports

Other recent episodes

#SlatdieSport

Slat die Sport 4 April. Die uitvoerende hoof van die Titans, Jacques Faul, het kom kuier in die ateljee.
4 Apr 42 min

SlatdieSport

#SlatdieSport gesels met die rugbyjoernalis Hannes Nienaber en die Protea krieketspeler, Anneke Bosch
28 Mar 31 min