Openbaring vir gewone mense- Steven Bresler. Altus Venables oor sy pa.

Loading player...
Vir baie mense is die boek Openbaring geslote. Steven Bresler help gelowiges om die visoene en ander sake in die boek te begryp.
Altus Venables vertel van die besondere verhouding wat hy met sy vader het.
23 Jul 2023 Afrikaans South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Mario Papadopoullos

Jannie Pelser is interviewing artist Mario Papadopoullos who is sharing his testimony and journey
14 Mar 47 min

Wavemakers

Jannie Pelser gesels vandag met Johan vd Westhuizen en Leeroy Willemse van die groep Wavemakers
7 Mar 41 min

E.J & Sané Leach

Jannie Pelser gesels vandag met dominee-egpaar E.J & Sané Leach
28 Feb 45 min