Psalm 18:17-24: God Verlos!

Loading player...
Hoe heerlik nie om terug te kyk na die Psalms deur die kruis en verlossingswerk van Jesus Christus nie? Die ewige triomfantelike boodskap bly klokhelder lui, tot in ewigheid...God Verlos! Het jy verlossing in jou lewe nodig? Luister gerus saam en mag die Woord vir jou tot groot seën wees!
10 Aug 2023 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 125: VERTROUE

Müller en Deon Gerber gesels vandag oor Ps 125: 'n Psalm wat handel oor die begrip van VERTROUE
30 Apr 48 min