Liezel van Intiem Tydskrif
--:--
Liezel van der Merwe kom gesels bietjie oor haar eie lewe en huwelik en ook die belangrikheid van goeie en duidelike kommunikasie in die huwelik.