18 maande? Ons het 'n Tannie nodig!

Loading player...
Die span KLETs vandag oor 'n paar dinge wat die week in die nuus gebeur het. Elon het vir Cyril gevra wat hy gaan doen oor Malema en Malema vermoed dat Elon moet eerder hom by sy X'e hou. Alles in Suid-Afrika neem tans 18 Maande en die vroue op die sportveld kraai koning! Kan ons asb 'n Tannie kry om Suid-Afrika te fix!
3 Aug 2023 Afrikaans Explicit South Africa Society & Culture · News Commentary

Other recent episodes

Begroting 2.0 en Weet Cyril Waar Hy Bly?

Colene se stem is terug net betyds vir ‘n baie belangrike Woensdag – die dag waarop die begrotingsrede 2.0 uiteindelik in die parlement voorgelê word. Wie het die armdrukgeveg binne die Regering van Nasionale Eenheid gewen? Het die ANC geswig onder die druk van sy koalisievennote, of is hierdie begroting…
12 Mar 51 min

Begrotingsrede, Trump en Hoogverraad? Wat Lê Voor vir Suid-Afrika?

Suid-Afrika se ekonomiese en politieke landskap is op ‘n breekpunt, en hierdie week se KLETS-episode kyk ons na die kwessies wat die Rand en internasionale verhoudings beïnvloed. Matthys gesels met Andre Cilliers, hoofvalutarisiko-strateeg by TreasuryOne, oor hoe die begrotingsrede op 12 Maart ons finansiële toekoms kan vorm. Die begroting is…
5 Mar 45 min

Kunste, Wetgewing en Outeursreg: Lizz Meiring Deel Haar Insigte

In hierdie episode van KLETS sit ons om die tafel met die veelbekroonde aktrise en teatervervaardiger Lizz Meiring. Met ’n loopbaan wat dekades strek en ’n bynaam soos “Bizzie Lizzie”, is sy die perfekte persoon om lig te werp op die huidige stand van die uitvoerende kunste in Suid-Afrika. Ons…
25 Feb 1 hr 04 min

Van Potholes tot Poachers en Ice Baths

In die KLETS-episode gesels Matthys en Colene met die sjamaan Ahanu, van Namaskar Wellness Hub in Johannesburg, oor sjamanisme en wat dit beteken om ’n sjamaan te wees. Is dit net rook, kristalle en spiritualiteit, of is daar dieper wysheid agter hierdie eeue-oue praktyk? Ahanu verduidelik hoe energiegenesing en bewuste…
18 Feb 48 min