Psalm 17 - Die gebed van 'n onskuldig vervolgde

Loading player...
Het jy al ooit onskuldig vervolg gevoel? Die onreg daarvan is iets wat ons geloof toets soos min...luister saam na Psalm 17, wat juis hieroor gaan. Mag die Woord vir jou tot groot seën wees!
20 Jul 2023 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 125: VERTROUE

Müller en Deon Gerber gesels vandag oor Ps 125: 'n Psalm wat handel oor die begrip van VERTROUE
30 Apr 48 min