Charl Saunderson se weeklikse praatjie “Kom ons praat bietjie Boer”

--:--
Charl Saunderson, dorper-teler van Kenhardt in die Noord-Kaap, gesels oudergewoonte oor ‘n interessante onderwerp uit die landbousektor en gee ook advies aan mede landbouers om huidige uitdagings aan te spreek en te oorkom.
21 Jul 2023 Afrikaans South Africa Business · Philosophy

Other recent episodes

Leierskapsontwikkeling

Charl Saunderson se weeklikse praatjie op 'n Vrydag "Kom ons praat weer bietjie boer".
23 May 5 min