Bonus holes en Wimbeldon.

Loading player...
Dis Maandag die 17de Julie 2023 vir as jy dit nog nie geweet het nie. Soos gewoonlik “be-klets” die span die nuus van die naweek en verlede week. Carlos is die nuwe prins van die Wimbeldon gras veld. Wat sal Kate en William sê as een van hul kinders dalk transgender uitdraai? Mag transgender mense deelneem aan geleenthede waar jul wel ‘n genetiese voordeel het? As jy ‘n vrou is baie geluk jy het nou ‘n “bonus hole”!
17 Jul 2023 Afrikaans Explicit South Africa Society & Culture · News Commentary

Other recent episodes

Wat Wag om die Horison?

In hierdie KLETS-episode gesels ons met Dr Rianne van Vuuren, toekomskundige en horison-skandeerder by die Instituut vir Toekomsnavorsing in Stellenbosch, oor wat die toekoms vir Suid-Afrika - en vir ons almal – moontlik inhou. Rianne stel ook sy potgooi bekend, “Môre onder die Soeklig”, wat vanaf Maandag, 28 April 2025,…
23 Apr 1 hr 33 min

VAT en Vrae oor Verstandige Besluite

In hierdie week se KLETS wonder ons: Gaan die VAT vat, of gaan hy nie vat nie? Met net ’n paar dae oor voor die beplande 0.5% BTW-verhoging op 1 Mei, is daar steeds geen duidelikheid nie. Die ANC se plan het groot teenstand in die parlement gekry, en daar…
16 Apr 39 min

Neil de Beer oor MK, Mag die RNE & Moontlikhede

In die KLETS-episode van 9 April 2025 sit ons saam met Neil de Beer, president van die United Independent Movement (UIM) en politieke kommentator met ’n voet in baie politieke binnekamers. Ons gesels oor die toestand van die GNU, en veral die ANC-DA huwelik wat nou meer na ’n egskeiding…
9 Apr 1 hr 10 min

Dis Hoe Ons Rol – Van die mat tot moontlik platsak

Hierdie week op KLETS rol ons die mat uit en bring ’n regte hou (of vyf). Ons gesels met Stephanie Graham, Colene se Jiu-jitsu afrigter. Stephanie het onder andere 'n swart gordel in karate, blou beld in Jui-jitsu en is 'n trauma-informed coach asook voltydse Gracie-legende by die Gracie Jiu-jitsu…
2 Apr 1 hr 18 min