Psalm 16 - Niks goeds nie behalwe by God

Loading player...
In hierdie Psalm besing Dawid weer opnuut die kragtige realiteit dat daar niks goed is nie, buiten God. Dié God wat sy Vader is en wat hom liefhet, en beskerm, net soos vir jou, Sy geliefde kind! Jy is kosbaar in Vader se oë
13 Jul 2023 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 125: VERTROUE

Müller en Deon Gerber gesels vandag oor Ps 125: 'n Psalm wat handel oor die begrip van VERTROUE
30 Apr 48 min