Die vernietigende effek van chroniese inflammasie – obesiteit
--:--
Vandag gesels Sanja van Wyk, produk spesialis by die Medical Nutritional Institute of MNI oor chroniese inflammasie, obesiteit en artritis. Wat is die effek van vetsug op hierdie toestande?