OFM Health Focus with MNI

Health Focus with MNI

Managing your health and wellness can sometimes be quite tricky… but it doesn’t need to be. Mid-Morning with Yolanda Maartens, speaks to the experts from the Medical Nutritional Institute to learn how to be your best.
Occasionally English South Africa Health & Fitness · Health & Fitness
139 Episodes
1 – 20

Tiener sportbeserings

Sportdeelname speel ‘n belangrike rol tot kinders se fisiese gesondheid, geestesgesondheid en kognitiewe prestasie. Yolanda Maartens fokus vandag op Tienergesondheid met die Medical Nutritional Institute en gesels met Sanja van Wyk, produk spesialise by MNI, oor sportbeserings.
22 Mar 3 min

Inflammasie en Hartgesondheid

Die Medical Nutritional institute fokus vir die afgelope 20 jaar op die Metaboliese Sindroom, ‘n kombinasie van toestande wat jou risiko vir diabetes en hartsiektes aansienlik verhoog. Yolanda Maartens gesels met Sanja van Wyk, produk spesialis by MNI, oor hartgesondheid.
21 Mar 3 min

Diabetes en Hartgesondheid

Die Medical Nutritional Institute fokus vir die afgelope 20 jaar op die Metaboliese Sindroom, ‘n toestand wat jou risiko vir diabetes en kardiovaskulere siektes aansienlik verhoog. Yolanda Maartens gesels Sanja van Wyk van MNI met ons oor diabetes en hartgesondheid.
20 Mar 3 min

Vroue en hartgesondheid

In Suid-Afrika word Die Medical Nutritional Institute, of MNI soos hulle bekend staan, beskou as die leiers in die stryd teen die Metaboliese Sindroom. Dit is ‘n kombinasie van toestande wat jou risiko tot diabetes en hartsiektes aansienlik verhoog. Yolanda Maartens gesels met Sanja van Wyk, produk spesialis by MNI,…
19 Mar 3 min

Abnormale Cholesterol en Trigleseriedvlakke

Die Medical Nutritional Institute fokus vir die afgelope 20 jaar op die Metaboliese sindroom, waarvan abnormale cholesterol twee komponente vorm. Yolanda Maartens gesels met Sanja van Wyk, produkspesialis by die Medical Nutritional Institute oor hartgesondheid.
18 Mar 3 min

Insulienweerstandigheid en nie-alkoholiese vetterige lewersiekte

Die Medical Nutritional Institute fokus vir die afgelope 20 jaar op die Metaboliese Sindroom, ‘n toestand wat jou risiko vir ernstige siektetoestande, soos diabetes, kardiovaskulere- en lewersiektes aansienlik verhoog. In hierdie onderhoud fokus ons op lewergesondheid.
23 Feb 3 min

Diabetes en hartgesondheid

Die Medical Nutritional Institute fokus vir die afgelope 20 jaar op die Metaboliese Sindroom, ‘n toestand wat jou risiko vir diabetes en kardiovaskulere siektes aansienlik verhoog. In hierdie onderhoud gesels ons oor diabetes en hartgesondheid.
23 Feb 3 min

Diabetes

Die Medical Nutritional Institute fokus vir die afgelope 20 jaar op die Metaboliese Sindroom, ‘n komplekse toestand wat jou 5 keer meer geneig maak om diabetes te ontwikkel. In hierdie onderhoud fokus ons oor die voorkoming en bestuur van tipe 2 diabetes.
23 Feb 3 min

Rychol - Hartgesondheid gedurende die Feestyd

Die Medical Nutritional Institute fokus vir die afgelope 20 jaar op die Metaboliese Sindroom, ‘n toestand wat jou risiko vir kardiovaskulere siektes aansienlik verhoog. Vandag gesels Sanja van Wyk, produkspesialis by die Medical Nutritional Institute met Yolanda Maartens oor hartgesondheid oor die Desember-vakansie.
24 Nov 2023 4 min

Antagolin - Desember vakansie en skadebeheer met AG.

Vandag gesels Sanja van Wyk, produkspesialis van die Medical Nutritional Institute met Yolanda Maartens oor jou gesondheid gedurende die feestyd. Die meeste mense wil gewig verloor om goed te lyk en te voel, veral voor die somer vakansie, maar MNI verskuif die fokus van gewigsverlies sentraal tot jou gesondheid.
23 Nov 2023 3 min

Antagolin - Dieet en diabetes beheer.

Die Medical Nutritional Institute fokus vir die afgelope 20 jaar op die Metaboliese Sindroom, ‘n komplekse toestand wat jou 5 keer meer geneig maak om diabetes te ontwikkel. Vandag gesels Sanja van Wyk, produk spesialis by MNI oor vroee ingryping en die voorkoming van tipe 2 Diabetes.
22 Nov 2023 3 min

Antagolin - Leefstyl en Sistemiese Inflammasie

Die Medical Nutritional Institute fokus vir die afgelope 20 jaar op leefstylverwante toestande wat met die Metaboliese Sindroom assosieer word. Vandag gesels Sanja van Wyk, produk spesialis by die Medical Nutritional Institute met Yolanda Maartens oor leefstyl en sistemiese inflammasie, ‘n toestand wat met groot erns bespreek word in gesondheidskringe.
21 Nov 2023 4 min

Antagolin - Basiese beginsels van die CAPE meal plan

Die Medical Nutritional Insititute fokus vir die afgelope 20 jaar op die Metaboliese Sindroom en is bekend vir hul holistiese benadering tot gesondheid. Sanja van Wyk, produkspesialis by MNI kom gesels met Yolanda Maartens oor dieet as ‘n goeie beginpunt vir gesonde leefstylveranderinge.
20 Nov 2023 3 min

Gesonde slaappatrone vir tieners.

Yolanda gesels vandag met Sanja van Wyk, produkspesialis by die Medical Nutritional Institute of MNI, oor die belangrikheid van gesonde slaappatrone vir tieners.
27 Oct 2023 3 min

Pyn, slaap en gemoedsversteurings.

Vandag gesels Yolanda Maartens met Sanja van Wyk, produkspesialis by die Medical Nutritional Institute, of MNI oor pyn, gemoedsversteurings en slaaploosheid.
26 Oct 2023 3 min

Spanning en gewigsprobleme.

Vandag gesels Yolanda Maartens weer met Sanja van Wyk, produkspesialis by die Medical Nutritional Institute of MNI oor spanning en die effek daarvan op jou gewig.
25 Oct 2023 3 min

Spanning en uitbranding.

Die aanloop tot die einde van die jaar veroorsaak ekstra druk en spanning wat ons moet hanteer. Vandag gesels Yolanda Maartens met Sanja van Wyk, produk spesialis by die Medical Nutritional Insititute oor spanning en uitbranding.
24 Oct 2023 2 min
1 – 20