Inflammasie en Hartgesondheid
Loading player...
Chroniese inflammasie is onderliggend tot elke komponent van die metaboliese sindroom, en dit sluit in oortollige liggaamsvet, abnormale glukose en cholesterolvlakke, en hoë bloeddruk. Yolanda Maartens gesels met Sanja van Wyk oor inflammasie en hartgesondheid.