
Hermien Louw - Samaritan's Feet - #WinterWarmerSocksThatRock - 15 Junie 2023
--:--
Hermien is die 'CEO' van Samaritan's Feet SA, en sy gesels met Almarie oor die #SockDrive wat Kaapse Kansel hou in samewerking met Samitan's Feet, en hoe ons kan saam werk om kouse in te samel en te help om koue voetjies die winter, op te warm!