Psalm 11 - Wat glo jy van God?

Loading player...
Glo jy dat God regverdig is, en geregtigheid sal laat geskied? Wat glo jy van Hom? In Psalm 11 praat Dawid hieroor, en ondersoek, en deel, Charles van Onselen die Heerlikheid wat in die Psalm opgesluit is, mag dit vir jou tot seen wees
8 Jun 2023 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 125: VERTROUE

Müller en Deon Gerber gesels vandag oor Ps 125: 'n Psalm wat handel oor die begrip van VERTROUE
30 Apr 48 min