Dr Gustav Gous: Hoe haal ek die meeste uit 24 uur?

--:--
Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag oor sy tema: “Hoe haal ek die meeste uit elke 24 uur!”
6 Jun 11AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Yolande Brandt van ADASA

Johann Els gesels met Yolande Brandt, ‘n arbeidsterapeut van ADASA.oor Demensie en Altzheimers in SA.
26 Sep 10AM 16 min

Ps Japie Venter: Vergifnis

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Vergifnis” uit Lukas 23:34 "En Jesus sê: Vader, vergeef hulle, want hulle weet nie wat hulle doen nie. En hulle het sy klere verdeel en die lot daaroor gewerp."
26 Sep 11AM 4 min

Gerda Potgieter: die agenda van media

Johann Els gesels met Gerda Potgieter. Sy is ‘n ervare PR-, bemarkings- en publiseringspraktisyn en uitgewer van die “Devoted” tydskrif. Sy het die media aanvalle op die KwaSizabantu Sendingstasie in KwaZulu-Natal deeglik ondersoek op soek na die agenda daaragter.
21 Sep 10AM 18 min