
Huweliksfokus: Respek die sleutel tot 'n goeie huwelik
--:--
Ons rig vanmiddag die vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Respek is ‘n sleutel in ‘n goeie huwelik.”