‘Onbekwame’ NVG maak steeds geen besluit oor Mbalula

Loading player...
Die NVG word daarvan beskuldig dat hy alles in sy vermoë doen om die nakoming van sy “siviele verpligtinge” te vermy om moontlike oortreders, insluitend hooggeplaaste politici, te vervolg.
6 Jun 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Binnelandse sake slaan toe op Plastic View

Cilliers Brink, die DA se koukusleier in Tshwane, het die optrede van die departement van binnelandse sake in die Plastic View-nedersetting in die ooste van Pretoria verwelkom.
23 May 1 min

Koelbloedig | Geregtigheid nog in weegskaal ná ma se branddood

Vir dié episode van Koelbloedig gesels Mariska Nanni onder meer met Charlene Pretorius se seun, Jason Venter, oor wie sy ma was, wat hy oor die dag van haar dood en verhouding met die beskuldigde in die saak onthou en hoe geregtigheid vir hulle as familie lyk.
3 Apr 25 min

Koelbloedig | Die nagklubmoord op Daniël Botha

Vir dié episode van Koelbloedig gesels Mariska Nanni met die geliefdes van Daniël Botha (26) wat in 2018 so erg in ʼn nagklub aangerand is dat hy later breindood verklaar is. Tania Heyns, verslaggewer by Maroela Media, vertel ook meer oor wat alles in die hof gebeur het.
27 Mar 21 min

Klagte oor opdrag vir slegs Engels-verklarings by Noord-Kaapse polisie

Dit is duidelik dat die polisie óf nie bewus is van die skikking wat in 2017 in die Noord-Kaapse hooggeregshof bereik is nadat Solidariteit regsaksie geneem het nie, óf dat die polisie die betekenis van die betrokke Grondwet-artikel verkeerd interpreteer, sê Alana Bailey, hoof van kultuursake by AfriForum.
14 Mar 1 min