Be"Kors" ons het BRICS

Loading player...
Die span KLETS die Maandag oor verlede week se nuus. Die minister van Elektrisiteit Dr. Ramokgopa het op ENCA gepryk in 'n Michael Kors sweater gedurende 'n onderhoud oor die stand van loadshedding en die planne wat beraam word om dit te bekamp. Suid-Afrika dans hard na Putin se pype en probeer nou die BRICS Summit skuif na China of aanlyn. Waar is die Loadshedding man wat die knoppies gedruk het? Ons mis hom want hy het darem verstaan hoe werk 'n horlosie. Sal jy vir 25 jaar IVF probeer om op 53 'n kind te baar?
5 Jun 2023 Afrikaans Explicit South Africa Society & Culture · News Commentary

Other recent episodes

Kerse, Koalisies en Kommer

Die kiesers het gepraat. Die politici is nog besig om te besluit of hulle dit gehoor het. ๐—ž๐˜†๐—ธ ๐—ต๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ - https://afrikaans.radio/klets/ep-266-kerse-koalisies-en-kommer/ Blou wil regeer. Groen ook. En รชrens in die middel is daar โ€˜n kombinasie van groen en groen en rooi wat op papier lyk soos โ€˜n verkeerslig wat nieโ€ฆ
18 Nov 1 hr 01 min

Elke Verkiesing Is Die Belangrikste. Tot Die Volgende Een.

Dis stemdag, en vandag is jy skielik belangrik vir elke politikus. ๐—ž๐˜†๐—ธ ๐—ต๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ - https://afrikaans.radio/klets/ep-265-elke-verkiesing-is-die-belangrikste-tot-die-volgende-een/ Vandag se munisipale verkiesing word beskou as een van die belangrikstes sedert 1994, en almal het โ€™n opinie oor waar jou kruis hoort. Colene en Matthys loop deur die opsies, die voorlopige peilings soos opโ€ฆ
4 Nov 1 hr 05 min

Krane, Kiloโ€™s, Kakkerlakke en โ€™n Kat

Hierdie week se KLETS begin by โ€™n kraan wat meer bring as net water. ๐—ž๐˜†๐—ธ ๐—ต๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ - https://afrikaans.radio/klets/ep-264-krane-kilos-kakkerlakke-en-n-kat/ In Tshwane se kant van die wรชreld het die riool die watersisteem ontdek, en skielik is โ€œbottled waterโ€ nie meer โ€™n luukse nie. Dis โ€™n krisis met โ€™n baie spesifieke reuk. Terwylโ€ฆ
28 Oct 55 min

Hy Huil, Ons Betaal

Colene is karloos in Johannesburg en Matthys kry warm in die studio. ๐—ž๐˜†๐—ธ ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—˜๐—ฝ๐—ถ๐˜€๐—ผ๐—ฑ๐—ฒ ๐—ต๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ - https://afrikaans.radio/klets/ep-263-hy-huil-ons-betaal/ Die verkiesing is om die draai. Op elke lamppaal hang daar โ€™n gesig wat jou vertel vir wie om te stem, en almal lyk skielik baie lief vir jou. Fekile Mbalula stortโ€ฆ
21 Oct 1 hr 02 min

Wyn, Woorde en Bartho Eksteen

Daar is mense wat oor wyn praat, en dan is daar die man wat dit maak. ๐—ž๐˜†๐—ธ ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ฒ๐—ฝ๐—ถ๐˜€๐—ผ๐—ฑ๐—ฒ ๐—ต๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ - https://afrikaans.radio/klets/wyn-woorde-en-bartho-eksteen/ Hierdie week KLETS ons saam met ๐—•๐—ฎ๐—ฟ๐˜๐—ต๐—ผ ๐—˜๐—ธ๐˜€๐˜๐—ฒ๐—ฒ๐—ป van Bartho Eksteen Wynlandgoed. Hy vertel van die wyne wat ons op ๐Ÿฎ๐Ÿต ๐—ข๐—ธ๐˜๐—ผ๐—ฏ๐—ฒ๐—ฟ ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐Ÿฒ gaan proe, en van dieโ€ฆ
14 Oct 39 min