
Lizette Volkwyn - Decode Deceit - 1 Junie 2023
--:--
Het jy geweet dat daar tussen 10 en 200 keer per dag vir jou gejok word en dat jy gedurende hierdie tydperk ten minste een of twee keer ook oneerlik is met jouself? As jy al ooit gewens het om te weet wanneer iemand vir jou jok, is DECODE DECEIT die perfekte boek vir jou! Dis geskryf deur een van die land se voorste menslike leuenverklikkers, Lizette Volkwyn.