Psalm 9 - Die dood van die seun...mens is net mens

Loading player...
Net die tema alleen klink ongewoon, onrusbarend...dalk selfs onheilspellend...waarvan praat Dawid hier, en hoe skakel dit in by die verheerliking van God? Die mens is net 'n mens...Mag die saamkuier vir jou nuwe vars insigte en perspektiewe van Heerlikheid meebring
25 May 2023 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 125: VERTROUE

Müller en Deon Gerber gesels vandag oor Ps 125: 'n Psalm wat handel oor die begrip van VERTROUE
30 Apr 48 min