Die wysie wat in jou kop vas sit

Loading player...
2 KRONIEKE 5: 13-14
Presies gelyk, soos een man, het die trompetblasers en die sangers die lof en dank aan die Here laat weerklink. Die klank van trompette, simbale, allerhande instrumente en die loflied ter ere van die Here het opgeklink: “Want Hy is goed, aan sy liefde is daar geen einde nie.” Op daardie oomblik het 'n wolk die huis van die Here gevul. Daarom kon die priesters nie vir diens aantree nie. Dit was die magtige teenwoordigheid van die Here wat die tempel van God gevul het.
26 May 2023 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Hemel en Hel

Braam Klopper, Sebastiaan van Dyk en Michelle Barker gesels vandag oor die tema: hemel en hel
24 Apr 23 min

Die hart van die boek Eksodus

Braam Klopper, Michelle van Tonder en Sebastiaan van Dyk gesels vanoggend oor die ou Testament - spesifiek die boek Eksodus en die hart van hierdie boek in die Bybel
27 Mar 21 min