#SlatDieSport 18 Mei 2023 - John-Laffnie de Jager

--:--
Leerders van beide Hoërskool Zwartkop en Hoërskool Eldoraigne het kom gesels oor die jaarlikse Classic Clash wat plaasvind.
John-Laffnie de Jager het ook kom inloer om te gesels oor die nuwe "IPL" vir tennis genaamd Showdown SA. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
18 May Afrikaans South Africa Sports

Other recent episodes

#SlatDieSport 31 Augustus 2023 - Hennie le Roux

Bokheld Hennie le Roux kuier saam met ons in die ateljee en reflekteer oor sy loopbaan en dáái oorwinning in 1995. Ons bespreek ook die Bokke se kanse om die wêreldbeker vir ʼn vierde keer te verower.
31 Aug 44 min