#8 Sel 35: Die Thabo Bester-storie – Episode 7
Loading player...
Sel 35: Die Thabo Bester-storie – Episode 7
Hoe maak ’n gevangene – soos die verkragter en moordenaar Thabo Bester – meer geld uit sy sel as miljoene hardwerkende Suid-Afrikaners daarbuite? En hoe omseil Bester finansiële instellings se regulasies, asook Jan Taks se valkoë? Is dit dalk nog van die redes waarom hy hom nie by Binnelandse Sake laat registreer het nie? Of moet die vangnet selfs weier gespan word vir nog medepligtiges in die finansiële wêreld?
Dit lyk inderdaad of dié ’n geval is van “geld wat stom is, maak reg wat krom is”.