Psalm 8 - Die kroon van God se skepping

Loading player...
In hierdie treffende Psalm skryf Dawid oor die Heerlikheid van God, en weet jy dat jy deel is van Sy Heerlikheid! Jy is weinig minder as 'n hemelse wese gemaak, die kroon van Sy skepping....God is lief vir jou!
18 May 2023 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 125: VERTROUE

Müller en Deon Gerber gesels vandag oor Ps 125: 'n Psalm wat handel oor die begrip van VERTROUE
30 Apr 48 min