
Huweliksfokus: Bou 'n nuwe Vriendskap
--:--
Ons rig vanmiddag die vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Bou ‘n nuwe vriendskap.”