Zantie Swanpoel - Glo God se Woord Oor Jou
--:--
Dis tyd dat ons nee se vir negatiewe dinge wat mense oor ons praat, en ja se vir goeie! Die Woord van God belowe ongelooflike dinge; dis tyd om hulle te glo!