#SlatDieSport 4 Mei 2023 - Cian Oldknow en Kirsten Neuschafer

--:--
Ruben Delmage & Arnold Geerdts het met Cian Oldknow, top baan, landloop en pad atleet gesels oor haar merkwaardige tye wat sy onlangs gehardloop het en toe oorgeskakel Frankryk toe om met die nuwe Globe seiljagwedvaart kampioen Kirsten Neuschafer te gesels.

Luister gerus weer hier as jy dit gemis het .
4 May Afrikaans South Africa Sports

Other recent episodes

#SlatDieSport 31 Augustus 2023 - Hennie le Roux

Bokheld Hennie le Roux kuier saam met ons in die ateljee en reflekteer oor sy loopbaan en dáái oorwinning in 1995. Ons bespreek ook die Bokke se kanse om die wêreldbeker vir ʼn vierde keer te verower.
31 Aug 44 min