Agri-uur: 18 April, dr Jack Armour

Loading player...
Plaasveiligheid, veediefstal en veeartsenykundige dienste is net ván die kwessies wat dringend aandag nodig in die Vrystaatse landbousektor en – gemeenskap.
18 Apr 2023 5AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Artikel 19 word bespreek asook brandmerke Ep 5

In deel 2 van die gesprek tussen Isabel van Tonder en professor Andries Raath, gesels hulle verder oor Artikel 19, die duidelike onderskeid wat daar tussen diere-identifikasie, diere verbetering en naspoorbaarheid getref moet word, en brandmerke.
17 Nov 10PM 6 min