Interview Special - Rudolf Erasmus
--:--
Rudolf is 'n vlieenier, en op 'n vlug van Worcester na Mbombela, met vier passasiers aan boord, is daar 'n ongenooide gas aan boord...'n Kaapse Kobra!